LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Blessing en 'n curse (intro)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
(Yeah)
Loop jy op 'n reënboog vandag of loop jy deur die reën?
Sê my voel jy die liefde konstant of voel dit net geleen?
Voel dit net geleen?

(Yeah, huh)
Loop jy op 'n reënboog vandag of loop jy deur die reën?
Sê my voel jy die liefde konstant of voel dit net geleen?

Nogals vreemd, sê my voel dit nogals vreemd
As hy voor jou glimlag en agter jou rug lag?

Maar jy is rerig nie verbaas nie
Jy weet jealousy is nasty
Jy weet eendag is jy Cyril eendag preek jy vir 'n nasie
Want jy werk nog elke dag en hierdie woorde is jou passie
Moeilik as die mense nie verstaan nie

En jou drome voel so ver soos die wolke op 'n mooi dag
Maar jys 'n fokken fighter in die wolke soos die lugmag
Party dae voel jy seker, party dae voel jy deftig
Party dae wisselvallig, is jy an en af soos beurt krag

Onverstaanbare proses
Verslaaf aan jou pen soos Eminem jy is obsessed
Metafore, vergelykings fok jy try jou bes
Maar party dae skryf jy net oor drank en seks (Hah) soos die res

Jy vra jouself

Is jy rerig kreatief?
Is jou woorde rerig diep of is jy rerig depressief?
Al wat jy wil doen is hulle hoendervleis gee, kfc
Skryf 'n song nie goed genoeg nie gooi hom in die vuur

Ja maar Danny ek dink rerig ek is maar net te perfektionisties op die shit
Ek kan nie, my brein is net anders
Hy werk net 'n bietjie anders as al hierdie mense s'n

'N blessing en 'n curse

WRITERS

Carel Peens, Jacobus Coetzee

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsdown Icon
Theme

Coarse Language