LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Bonnie en Clyde

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ja dis waar die wêreld het my laas jaar van al my onskuld beroof
Sy sien my pyn, my vrees, my angs, al daai dinge wat ek weg steek, verdoof
Ek en my pyn soos bonnie en clyde
Tot een van ons dood gaan verloof
Ek en my pyn soos bonnie en clyde
Tot een van ons dood gaan
Net 'n verlore kind op die breë pad
Oë op 'n afdraai of op 'n papsak
Te veel gedagtes dis hoekom ons dronk raak
Fok terapie ek sal maar met die beat praat
Ek gaan jou nie vry nie so moenie probeer nie
Eks so oor hierdie liefde, ek soek dit nie meer nie
Jy kan my nie breek nie, ek kry nie meer seer nie
My hart is te koud, ek kan dit nie beheer nie
Hartseer beleef en ek soek dit nie weer nie
Jy's lief vir my dit klink rerig nie soos my probleem nie
Nie meer nie
Nie meer nie
Nie meer nie
Nie meer nie
Nie meer nie (nee)
Nie meer nie
Nie meer nie (nah)
Nie meer nie
Nie meer nie (nah)
Nie meer nie
Nie meer nie
Vind ek myself, staan ek weer op die wal
Sê my, sal jy saam spring? sal jy vir my val,
As ek val?
Hierdie wêreld is mal, ek weet dit, dit is maar net wat dit is
Fok dit kreatiwiteit is bliss
Kom ons raak 'n bietjie diep
Kom ons praat 'n bietjie waarheid
Rap gou die alkoholis uit die bar uit
Wêreld op drugs verslaaf aan die valsheid
Maak gou jou oë oop, haal gou die naald uit
Almal wil ryk wees, fake wees, stop
(Hou net op)
As dit dan nie vir jouself is nie, doen dit dan vir my
Wees gaaf, wees braaf, wees waak, wees vry
Wees alles wat die wêreld nog nie is nie, wees rein
Wees die mens wat die liefde soos 'n virus versprei
Sweef tussen sterre tot jy soos hulle lyk
Raak weg in jou siel en die kreatiwiteit
Al wat ons het is tyd
Dis nie fiksie nie dis feit
So ons lewe kwaliteit
En ons trip 'n bietjie uit
Middelvingers in die lug as die mense vir ons kyk
Heeltemal te moeg vir jou realiteit
Dans in die reën soos die druppels op die ruit
Middelvingers in die lug as die mense vir ons kyk
Heeltemal te moeg vir jou realiteit
Dans in die reën soos, reën soos
Ja dis waar die werêld het my laas jaar van al my onskuld beroof
Sy sien my pyn, my vrees, my angs, al daai dinge wat ek weg steek, verdoof
Ek en my pyn soos bonnie en clyde
Tot een van ons dood gaan, verloof
Ek en my pyn soos bonnie en clyde
Tot een van ons dood gaan
Net 'n verlore kind op die breë pad
Oë op 'n afdraai of op 'n papsak
Te veel gedagtes dis hoekom ons dronk raak
Fok terapie ek sal maar met die beat praat
Ek sal maar net met die beat praat
Ek sal maar net met die beat praat

WRITERS

Carel Peens, Jacobus Coetzee

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

Substance Use