Uitgerek, soek al ewig 'n plek
Pa se skoot, ons is lankal reeds te groot
Ek moet al voor sit in die boot
So, sit 'n baksteen op my kop
Ek het lus en speel weer pop
Ja, ek het dalk 'n lisensie
Maar ek is geensins 'n grootmens nie
Die wêreld is 'n wrede plek
Met min vergifnis en min respek
Volg jou hart en volg jou drome
Oooooh ooooooh ooooooooooh
Ek kan nie glo hy is al grys nie
Dryf saam die rivier se water
Ons is drie stoeltjie in 'n ry
Ons was drie stoeltjies in n ry
So, sit 'n baksteen op my kop
Ek het lus en speel weer pop
Ja, ek het dalk 'n lisensie
Maar ek is geensins 'n grootmens nie
Die wêreld is 'n wrede plek
Met min vergifnis en min respek
Volg jou hart en volg jou drome
Oooooh ooooooh ooooooooooh
Oooooh ooooooh ooooooooooh
Jy was altyd so goed met troos
En ek wens ja ek wens ons was weer jonger
Onthou jy nog waar's jy gebore
Ons was drie stoeltjies in 'n ry
So, sit 'n baksteen op my kop
Ek het lus en speel weer pop
Ja, ek het dalk 'n lisensie
Maar ek is geensins 'n grootmens nie
Die wêreld is 'n wrede plek
Met min vergifnis en min respek
Volg jou hart en volg jou drome
Sit 'n baksteen op my kop
Ek het lus en speel weer pop
Ja, ek het dalk 'n lisensie
Maar ek is geensins 'n grootmens nie
Die wêreld is 'n wrede plek
Met min vergifnis min respek
Volg jou hart en volg jou drome
Oooooh ooooooh ooooooooooh