LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Asem

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Kom fluister in my oor
Wat oor is van waarheid
As jy dit nog ooit kan hoor
Kom praat die taal van mense en engele
As jy dink jy dit nog kan bedoel

Asem, haal asem
Ek voel hoe jy die nag ontvlug
Benoud raak in die daglig
Asem, haal asem
Ek wil jou hier kom haal

Want ek hoor wat sê
En ek sien jy kry swaar
Ons praat oor die hemel
Maar leef soos die hel
Ons het alles gegee
In 'n wêreld wat val
Maar as jy val moet jy weer opstaan

Probeer weer, jy kan weer
Probeer weer

Sien jy die pad wat saggies oopvou in liefde
Die glans in jou oë verlig
Voel jy genade in jou pyn en jou blydskap
As jou vlees verveeld vir jou kom wink

Asem, haal asem
Ek voel hoe jy die nag ontvlug
Benoud raak in die daglig
Asem, haal asem
Ek wil jou hier kom haal

Want ek hoor wat sê
En ek sien jy kry swaar
Ons praat oor die hemel
Maar leef soos die hel
Ons het alles gegee
In 'n wêreld wat val
Maar as jy val moet jy weer opstaan

Probeer weer, jy kan weer
Probeer weer

Want ek hoor wat sê
En ek sien jy kry swaar
Ons praat oor die hemel
Maar leef soos die hel
Ons het alles gegee
In 'n wêreld wat val
Maar as jy val moet jy weer opstaan

WRITERS

Almarie du Preez

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsdown Icon
Theme

Substance Use