LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Moordkuil

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy weet wat jy wil sê
Dit druis agter jou geslote mond
Verteer jou sagte hart
En mense sien net hard
Niemand wat vertroosting bied
Want niemand kan sien
Hoe jy skree in jou glaskas nie

Die tong kan vertroosting bring
Maar jou woorde
Die vrees oor wat jy raak

Om 'n moordkuil van jou hart te maak
Drieankerbaai sonder oseaan
Om jou sorge in te gooi as dit te veel raak
Raak stil en praat

Gedagtemoord 'n stille dood
Jy verdrink in jou gedagtes
Die bose draai om en om
As soete wraak weer bitter raak
Die lig vervaag in jou brose hart
Donker word jou voorland
Jou stilte skree al hoe harder vas

Die tong kan vertroosting bring
Maar jou woorde
Die vrees oor wat jy raak

Om 'n moordkuil van jou hart te maak
Drieankerbaai sonder oseaan
Om jou sorge in te gooi as dit te veel raak
Raak stil en praat

WRITERS

Almarie du Preez

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None