LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Vry

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hoekom moet ek aan jou raak
As jy my nie voel nie
Hoekom moet voor jou staan
As jy my nie sien nie
Jy weet tog wat ek voel
Dat ek elke woord bedoel
En baie omgee

En nou is jy weer ver van my af
Tyd om te erken jy voel net niks
Want maak nie saak hoe mooi
Die einde gaan genooi word
En ek laat jou nou gaan

Want daars 'n wêreld binne my
Wat jou wou ontdek
Maar daars 'n wêreld binne my
Wat jy ontken
En wil weghardloop elke keer
Gaan doen wat jy moet
Ek kan jou nie meer keer
En ek laat dit gaan
Jy is so vry

Oooooooooh oooooooooh
Oooooooooh oooooooooh

Of ek opstaan
Of ek gaan slaap
Jy lewe in my hart
Of jy opstaan
Of jy gaan slaap
Ek lewe in jou kop
Of ek opstaan
Of ek gaan slaap
Ek lewe, jy lewe
Of jy opstaan
Jy lewe

Oooooooooh oooooooooh
Oooooooooh oooooooooh

WRITERS

Almarie du Preez

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

Substance Use