LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Breindood..!

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek voel breindood werk vir my daaglikse brood
Sal my siel verkoop vir ‘n lekker paar pelle en ‘n resies boot
En waar was jy ek wil Plett toe ry
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk

Vanaand slaap ons in die tronk
Ag siestog jis laaikit maar dis nou nice
Ja nee sommer net net nou think twice

Netnou by ‘n hol jol stamp hom vinnig propvol
Mollie in my mond en ek's duiwel op die rand
Kom sonbrand room in my oë ruik soos malibu en coke
En dit lyk asof ek droom en ek dink ek sal verdrink
Ek is onderste bo gebore dink ek, regte tyd op die verkeerde plek

Ek voel breindood werk vir my daaglikse brood
Sal my siel verkoop vir ‘n lekker paar pelle en ‘n resies boot
En waar was jy ek wil Plett toe ry
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk

Vanaand slaap ons in die tronk
Hey geen blaf lyf stok styf soos 'n fancy fox terrier
Drink net Perrier raak net al hoe scarier, the more the merrier
Less is less, dankie bless anti vibes anti stress

Ek drink nie meer nie ook nie minder nie
Rehab is verkorings en my pa het nie bang kinders nie
Soos king Kollisi, Hugo bel die polisie
Kom pull in vir 'n oopmond soen en 'n gin

Ek voel breindood werk vir my daaglikse brood
Sal my siel verkoop vir ‘n lekker paar pelle en ‘n resies boot
En waar was jy ek wil Plett toe ry
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk

Ou, ou, ou, dis ‘n aand wat ons nie gaan onthou nie
Ah, ah, die end is op en ons kap 'n rolly
Wie se ideë was die, die son kom op en ons staan nog hier
Drink nie meer nie drink ook nie minder nie nee, hey, hey

Ek voel breindood werk vir my daaglikse brood
Sal my siel verkoop vir ‘n lekker paar pelle en ‘n resies boot
En waar was jy ek wil Plett toe ry (Passop net vir die haaie)
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk

Vanaand slaap ons in die tronk
En waar was jy ek wil Plett toe ry
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk

WRITERS

Ampie du Preez, Fred Den Hartog, Hunter Kennedy

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist