Dat jy miskien nie na my kon kyk
Dat jou persoonlikheid my nie kon reik
Daars meer as een of twee dinge wat in jou lewe wys
Dit is hoe jy dinge sê en hoe jy dinge beskryf
Maak dit maklik maak dit sag
Print 'n roos op haar vel want dinge maak saak
Jy dink jy't visie oor die notisie wat ek vir jou gee
En ek weet ons het al gesê ons gee saam elke tree
Jy speel die kaarte maar die nommers is die regte deel
Wat sin en saak maak nie hoe jy dit lê
Daars meer as een of twee dinge wat in jou lewe wys
Dit is hoe jy dinge sê en hoe jy dinge beskryf