Sê die woorde wat my seer maak
Dink dat ek dit net sal toe laat
Gooi jou arms op en gee oor
Asof ek dit als al moes hoor
Ek wonder hoe sou jy voel as ek so met jou praat
Hoe lank het jy gedink gaan ek dit nog toe laat?
Wat net die sleg in my wil kry
En al die woorde wat jy sê
Breek my af dat ek moet bly
Ons vergewe maar vergeet nie als nie
Val my aan net soos dit jou pas
Maak of jy jou hande skoon was
Praat my sleg en smeer my naam swart
Gooi my toe met pyn en smart
Hoe lank het jy gedink gaan ek dit nog toe laat?
Wat net die sleg in my wil kry
En al die woorde wat jy sê
Breek my af dat ek moet bly
Ons vergewe maar vergeet nie als nie
Dis net jou wereld wat misluk
Dis jy, dis jy, dis jy, dis jy
Wat net die sleg in my wil kry
En al die woorde wat jy sê
Breek my af dat ek moet bly
Ons vergewe maar vergeet nie als nie