LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

My Tweede Naam

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Gedink jy sou my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyk terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Lank gehoop om in te pas
Maar ek loop elke keer net teen n muur vas
In kringe my probeer bewys
Nou bly ek oor n naweek by die huis

Jy stoot my weg en gooi my uit
Sê my gou of is ooit tog spyt
Sien hoe jy vir my lag
Gehoop jy gun my ook n probeer slag
Vir n dag

Gedink jy sou my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyk terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Partykeer voel ek weer alleen
Maar eks eerder alleen as in jou storm reën
Tyd het lesse laat gebeur
Om myself te wees was beste om te leer

Almal wonder wat gebeur
Hoekom praat jy rond en ek kry seer?
Genoeg verloor om te besef
Ek is beter as n average ses
Dis my les

Gedink jy sou my beter wou verstaan
Gedink jy bly sou bly wees en saam met my wou staan
Ek kyk terug en ek dink eks al klaar weer misverstaan
Dit bly nog altyd bly nog altyd
My tweede naam

Nog altyd my tweede naam
Noem my misverstaan

Saam my staan

WRITERS

Mark Beling, Elizabeth Labuschagne

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share

See A Problem With Something?

Lyrics

Other