Gedink ons twee saam sou ook n kans kon kry
En Ek mis jou keer op keer
Ek en jy het skelm om die hoek gaan vry
Die tyd het stil gaan staan
Ek sweer ek sal hierdie keer my beste gee
Jou hand het stadig oor my rug gegly
Die tyd het stil gaan staan
En ek twyfel in my bestaan
Jy sê jy soek my naby jou
Ek en jy het finally n kans gekry
Die tyd het stil gaan staan