Tyds te kort om stil te staan
Branders breek en winde waai
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed sweet keer op keer
Maar ons lewe net een keer
Dit is sleg om te laat gaan
Maar ek is moeg om terug te staan
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed sweet keer op keer
Maar ons lewe net een keer
Ek gaan mis om in die aand langs jou te le
Maar weet dat ek beter sal wil he
Want die heen en weer tussen ons raak lankal oud
Jou beheer oor my gedagtes los my koud
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed sweet keer op keer
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed sweet keer op keer
Maar ons lewe net een keer