Of all the places I have been
I have never had to keep going back
And like a drug I can never get enough
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Voel jy soms asof jy deur die vloerplanke val
Jy staan op jou kop want die wêreld dink jy is mal
Maar jou talent om te sien
Maar oral waar ek loop sien ek hope vol
Hoop sien ek hope vol hoop
En oral waar ek loop sien ek hope vol hoop
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Kuphume ilanga lize liyoshona
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly
Ek wil nou hier by jou bly