Jou wêreld is in die berge
Dis jou tuiste en jou geluk
Groene veld in die sonneskyn
Laat jou glimlag nooit verdwyn
Holalaidi, laidi, laidi, laidi, haho
Jy woon daar in die berge
Van lente tot die somersdag
Jou liefde is so rein en mooi
Speel met Peter en Joseph
Wys vir Snoekie die hemelblou
In die berge van Switzerland
Holalaidi, laidi, laidi, laidi, haho