LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Real Lyfe

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ali niggas hou my dop
Van ek's dangerous
Van steel gemaak
Ek is stainless
Mona Lisa
Eks vani old ages
Groot paycheck
Met n klomp wages
Ek is 'n representer
Staan op gronde
Doenit vimy mense
Worry nie famie
Ek soek neti cash neh
In 'n battlefield
Lat os kyk wies die beste
Isi 021 wat represent
En as eke jou kill
Isit self defense
Hulle ry op my gat
Soes 'n Mercedez benz
(Hulle ry, Hulle ry, Hulle ry)
Chesrae megan en My flow is different
Bring ienage rapper En ek maak hulle stukkend
Verse vir verse
Hulle wiet ek is different
Uno Dos Tres
Ek is die villian
Dies real life
No fake shit
Klomp struikelblokke but ek face it
Drink 'n paar Red lable's
Eks wasted
Kyk gou om my
Is net eke wat bysit
Dies real life
No fake shit
Klomp struikelblokke but ek face it
Drink 'n paar Red lable's
Eks wasted
Kyk gou om my
Is net eke wat bysit
Klomp brusse verloor ani violence
Is klomp bitches wat hate in silence
Spin gou op 'n block saam Luke ini Rylands
Hulle wiet ek is 'n walking Diamond
Is net cash op my mind niks anderso
En ek gie nie 'n fok om wie saam my staanie
Hulle bly change op my hulle's wannabes
Slat gou 'n bitch op ha bek wat wil kante kies
Hele klomp bitches
Hulle praati my taalie
Hele klomp brusse wat eki wil skaalie
Tino't getrap en toe kan hy nie staanie
Gou om te bots but da ka jy nie paalie
Is Doggas
Is Goene
Is Stamme
Is Boeme
Is Baddies
Is Barbies
Wat step ini Somer
Fok ali honne
Os trap meti goene
Dies real life
No fake shit
Klomp struikelblokke but ek face it
Drink 'n paar Red lable's
Eks wasted
Kyk gou om my
Is net eke wat bysit
Dies real life
No fake shit
Klomp struikelblokke but ek face it
Drink 'n paar Red lable's
Eks wasted
Kyk gou om my
Is net eke wat bysit

WRITERS

Chesrae Herandien

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Anger

Sentiment
Thumbsup IconThumbsdown Icon
Theme

Race and ethnicity