Want jou woorde gee my hoop maar op jou lippe is dt dood, hoe verwag jy
My hart staan by 'n middernag hotel
Ek het my foon in my hand maar ek kan niemand bel
Dis nes 'n halgeweer troue, versaameling gesoue, 'n nat kombers vir die koue
Jy't gesê jy staan alleen daar was wel net een probleem hoe kan jy jou
My hart staan by 'n middernag hotel
Ek het my foon in my hand maar ek kan niemand bel
Dis nes 'n halgeweer troue, versaameling gesoue, 'n nat kombers vir die koue
Jy's my Heartbreak Hotel ek druk dood as jy bel, staan in die middel van niks en nêrens
En as jy my soek in die roet en die reën ek tel my sondes een vir een