Drie uur die nag lê ek nog wakker
Vuis lanks my sy en lê en worry oor die ander
Veilig by die huis en my familie hier by my
My heiligdom my kruis, my koninkryk kom
Jy het my geken voor ek 'n mens was
Ons is almal in dieselfde boot
Niemand kan dit ontsnap nie
Maar ek kan nie ophou droom nie
Moet net nie ophou droom nie
Veilig by die huis en my familie hier by my
My heiligdom my kruis, my koninkryk kom
Jy het my geken voor ek 'n mens was
Dit sou moeilik wees as dit net ek was
'N Ton ligter as die son op kom
Probeer die negatiewe uit hou
Probeer die negatiewe uit hou
As ek by jou lê probeer ek ons onthou
Veilig by die huis en my familie hier by my
My heiligdom my kruis, my koninkryk kom
Jy het my geken voor ek 'n mens was