Êrens weg geraak in die geraas
Vier jaar geswot om 'n klein bietjie geld te maak
Volg die patroon kap julle maar aan
Probeer maar by die ATM stop net voor dat jy hemel toe gaan
Werk toe en terug, werk toe en terug
Werk toe en terug, werk toe en terug
Werk toe en terug, werk toe en terug
Werk toe en terug, werk toe en terug
Al wat hulle jou leer as kind
Dis mos hoe ons geluk gaan vind
Worry wat ander mense dink
Om op vyf en sestig pensioen te trek net om jou eie medies te betaal
Probeer maar by die ATM stop net voor dat jy hemel toe gaan
Werk toe en terug, werk toe en terug
Werk toe en terug, werk toe en terug
Werk toe en terug, werk toe en terug
Werk toe en terug, werk toe en terug
Al wat hulle jou leer as kind
Dis mos hoe ons geluk gaan vind
Worry wat ander mense dink
Wanneer ek in die verkeer vas sit
Elke dag net dieselfde ding
Al wat hulle jou leer as kind
Dis mos hoe ons geluk gaan vind
Worry wat ander mense dink
Wanneer ek in die verkeer vas sit
Elke dag net dieselfde ding