LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Rof

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Te hoog gevlieg
Ek wonder of jy seer kry
Eks jammer ek verbeel my

Dis als verniet
Jy kyk na al die reenboe
Jy weet jy is die reenboog

En als gaan onder
Dronkverdriet
En jy bly wonde

As dit rof raak sit my af
Jy breek jy breek dieselfde hart
Ek voel voel jou deur my klop
Ek voel ek voel jou in my kop
Jys te kalm en jy brand regdeur my kop
Jys te kalm en jy brand regdeur my

Wens ons was nie
Hierdie opgefokte weergawe nie
Weet dit klink selfsugtig
Maar ek kan nie meer langer
Myself wees nie

En als gaan onder
Dronkverdriet
En jy bly wonde

As dit rof raak sit my af
Jy breek jy breek dieselfde hart
Ek voel voel jou deur my klop
Ek voel ek voel jou in my kop
Jys te kalm en jy brand regdeur my kop
Jys te kalm en jy brand regdeur my

Breek nou toksies uit
Sit vas in die verlede tyd
Breek nou toksies uit
Sit vas in die verlede tyd

Als wat ons aan raak
Disintegreer

As dit rof raaksit my af
Ek voel voel jou deur my klop
Ek voel ek voel jou in my
KOP

Jys te kalm
En jy brand regdeur my
KOP
Jys te kalm
En jy brand regdeur my

Jys te kalm
En jy brand regdeur my
KOP
Jys te kalm
En jy brand regdeur my

WRITERS

Henco Bosman, Harry Broersma

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Sexual