LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Nuwe Maan Duet

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
O nuwe maan daar bo
Neem my gesig en ruil dit daarbo met joune
Hou my gesig daar bo en alles wat my ontstel
En gee my jou gesig wat altyd net terugkom nadat jy gesterf het

Want die vreugde daarbo omdat jy nuut is
Is altyd sigbaar van hier
Die vreugde daarbo omdat jy nuut is
Is altyd sigbaar van hier
Omdat jy nuut is

En gee my jou gesig wat altyd nuut terugkom nadat jy gesterf het
Want die vreugde daarbo omdat jy nuut is
Is altyd sigbaar van hier
Die vreugde daarbo omdat jy nuut is
Is altyd sigbaar van hier
Omdat jy nuut is

WRITERS

Die Wasgoedlyn, Antjie Krog

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist