LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Op reis na die Suide Duet

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Op reis na die suide
Op reis na die suide
Nou is jy in die hemel
In die nuutigheid bo jou verskuif die stelsels, skuif vir skuif
Word ander wippe gestel

Die sterre wat oorkant op jou wag is myne want ek het hulle benoem
Destyds toe ek so groot soos ‘n hart sidderend verskuil in die gras
Die nag afgeloer het, kyk dis troos die een en pyn hang daar
En dis prins angele witter as swaar

Skottel vol bessies
Stiller en traan, ryper die graan want dis asjas, kroos, dans, strooisak vol vonke
Vlonke en waan, kierieknop kriek troom, ou koues se boude
En baie vernaan, wit perde spanne
Kruis, sjima, bokjan, kopbeen en al

Daar trippel Kaapse liefde
En daai hand aan die sny kom more sê hi
Oe ek bid jou dit aan

Die sterre wat oorkant op jou wag is myne want ek het hulle benoem
Destyds toe ek so groot soos ‘n hart, sidderend, verskuil in die gras
Die nag afgeloer het

Oor die dakke soek katte geruisloos duifeiers in die geute
Ver op die heuwels ruik 'n perd aan die graf van die maan
Op reis na die suide
Op reis na die suide
Op reis na die suide
Op reis na die suide

WRITERS

Breyten Breytenbach

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist