LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Heavyweight (feat. Lil Feld3l, Junior De Royal & Boyya) [DJ Abux Remix]

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ons scoopa op daai ding vanaanda, you ain't gotta bout a thing lil shawty mama
Issi man vani kasi, op n Laanie jive, is festive
Ek lus weer n qwaai en Jameson, vat jou chommies vir die aand en slaap, laat die stof staan
Man man met sy globe, doen wat sy kan
Ons dans soos fokoli! Ons raak op n pos lat die poste wees
LAAT DIE SAAKE LOS!
Ons scoopa op daai ding vanaanda, you ain't gotta bout a thing lil shawty mama
Dis n le- Dis n lekke- ker Friday!
KOM SAAM HEY! Kom saam hey wena hoekom trip jy?
Grootman hey wena Vilakazi
Dis Feld3l oppi beat, julle weet togh
Ai, los daai chuck met die pap saak
Jameson, gooi n glas vir die nag man!
Gooi n glas vir die nag man!
LAAT DIE SAAKE LOS!
Dis n lekker Friday! Kry jou coolbox laat dinge DINGE raak man
Dis n lekker Friday! Ons scoopa op daai ding vanaanda
Dis n lekker Friday! You ain't gotta bout a thing lil shawty mama
Dis n lekker Friday! Dis n le- Dis n lekke- ker Friday!
Issi man vani kasi, op n Laanie jive, is festive
Ek lus weer n qwaai en Jameson, vat jou chommies vir die aand en slaap, laat die stof staan
Man man met sy globe, doen wat sy kan
Ons dans soos fokoli! Ons raak op n pos lat die poste wees
LAAT DIE SAAKE LOS!
KOM SAAM HEY! Kom saam hey wena hoekom trip jy?
Grootman hey wena Vilakazi
Beat, julle weet togh
Daai chuck met die pap saak
Jameson, gooi n glas vir die nag man!

WRITERS

Sebastiano Gobs

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Sexual