Elke oggend word ek wakker en ek is dankbaar
Vir nog 'n aand wat jy hier agter my rug kom lê
En saggies vir my sê jy is lief vir my
Elke oggend bekommerd wakker want ek weet nie
Sal hierdie vlug weer land of sal hierdie hart uitbrand
Ek sal nog een keer jou stem wil hoor
Net nog een keer voor ek jou dalk verloor
So kyk in my oë en hou my vas
Elke keer wat ek alleen is
As ek hierdie deur oopmaak