Liefde breek soms alles wat jy ken
Sy laat jou dink dat jy nogsteeds sal wen
Maar jy't klaar verloor, so gee net oor
(Val terug in die donker in)
(Trek terug in die donker in)
(Vergeet as die son op kom)
(Staan op as die son op kom)
'n Hartbewing, hartbewing
Dit voel rof, ek soek nog
As ek in daai blou oë dieper begin kyk
Soos die ritme deur ons are warm vloei
'n Hartbewing, hartbewing
Ons ontplof, ons soek nog
Van daai hartbreek liefde
Soos haar water aan die skade raak
Val ek saam soos reen, my hart geleen
Met die vure trek die rook verby
Niks brand soos jy, niks voel so vry
(Val terug in die donker in)
(Trek terug in die donker in)
(Vergeet as die son op kom)
(Staan op as die son op kom)
'n Hartbewing, hartbewing
Soos die ritme deur ons are warm vloei
'n Hartbewing, hartbewing
Ons ontplof, ons soek nog
Van daai hartbreek liefde