LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Tydloos

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek weet ons hou vas aan nou
Al ons wonde is nog rou
Ons moet leer om te laat gaan
Die sterre skyn nog sonder die maan

Elke sekonde laat jou wonder
Wat ons anders moes doen
Onverlate woorde sê en nie net stilte hê
Wil jou hartklop weer hoor

Kom vat my hand ons staan sterk
Terwyl minute in ure verdwyn
Ons los ons merk
In hierdie lewe, kom ons vergewe
Kom ons vat hierdie kans
Al is dit ons laaste dans
Die sekondes kan loop
Maar ons bly tydloos

Maar hart sal bly klop vir jou
Ons sal ons ritme behou
Al sak die son oor ons berg
Sal ek nogsteeds vir jou veg

Elke sekonde wat jy nog wonder
Of ek jou val sal breek
Sal ek reg bewys, bou hier by my jou huis
Sal jou hart veilig hou

Kom vat my hand ons staan sterk
Terwyl minute in ure verdwyn
Ons los ons merk
In hierdie lewe, kom ons vergewe
Kom ons vat hierdie kans
Al is dit ons laaste dans
Die sekondes kan loop
Maar ons bly tydloos

Vat my hand ons staan sterk
Terwyl minute in ure verdwyn
Ons los ons merk
In hierdie lewe, kom ons vergewe

Kom vat my hand ons staan sterk
Terwyl minute in ure verdwyn
Ons los ons merk
In hierdie lewe, kom ons vergewe
Kom ons vat hierdie kans
Al is dit ons laaste dans
Die sekondes kan loop
Maar ons bly tydloos

WRITERS

Emil Paul

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Substance Use