LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Nie Nice Nie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek sien jy volg my weer
Daar was 'n kans gewees
Maar toe jy switch
Was jy 'n klein bitch
En ek kan nie dit uit my kop uitkry nie

Dit was so obvious
En ek weet jy weet dit
Toe jy daai rooi vlag so mooi vir my hys
Het dit my teorie reg bewys

Gee vir my 'n rede hoekom ek jou ernstig moet opneem
Gee vir my 'n rede hoekom ek nou moet dink jy's 'n fine upstanding man

Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Nou weet ek jy voel nie 'n veer nie
Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Dalk is sy dronk op ambisie
Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Ja, jy voel 'n veer
Jy interfere, ja

Nie nice nie
Dit is nie nice nie

Nou hoor ek stories
Met elke movie
Ja, mense raak kwaad
En vra vir my raad
Maar ek het nie meer met jou te doen nie

Ek voel ek ken jou siel
En los jou om te speel
Toe jy daai rooi vlag
So mooi vir my hys
Het dit my teorie reg bewys

Gee vir my 'n rede hoekom ek jou ernstig moet opneem
Gee vir my 'n rede hoekom ek nou moet dink jy's 'n fine upstanding man

Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Nou weet ek jy voel nie 'n veer nie
Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Dalk is sy dronk op ambisie
Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Ja, jy voel 'n veer
Jy interfere, ja

Nie nice nie
Dit was nie nice nie

Blah de blah de blah de blah blah blah
Ons liefde was net
Nah uh uh
Ek wens ek kon alles terugdraai

(Nah uh uh)

Blah de blah de blah de blah blah blah
Ons liefde was net
Nah uh uh
Ek wens ek kon alles terugdraai
Want dit maak nog seer

Ek het vir jou gesê sy's nie nice nie
Ja, jy voel 'n veer
Jy interfere, ja

Nie nice nie
Jy is nie nice nie

PUBLISHERS

Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other