LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

TiekTok

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Welkom Vincent en Flooze
Jou tyd begin nou

Yo Floozie, hoezit
Hier kom dit nou
Ha ha watch it my tjomma

Vier en twintig ure, sewe dae ‘n week, sestig minute swoeg en sweet, twaalf maande in ‘n jaar, die jaar het my klaar, horlosie rat, ons trek by twintig wat?

Yo chick tyd om te brick
Huh wat skop die kriek?

Vlieg die tyd of staan dit stil, daars ‘n tyd om te werk en ‘n tyd om te chill
Voor die klok twaalf-uur slaan en Cinderella weer weg moet gaan

Al die broeders en susters, ladies en misters, al die oomies en tannies, kieries en mammies
Lig die arms op hier kom amok
Stop die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop

Tiek
Tok
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop die klok

Tiek
Tok
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop die klok

Wolf wolf hoe laat is dit?
Tyd om die tiek tok op te sit

Final countdown one and a two, hoor die voëltjie fluit in ‘n koekoe
Roep al die pelle met ‘n joehoe, tjommies for ever me and you
You snooze you loose Flooze
Tyd om die Big Ben op te wen

Vlieg die tyd of staan dit stil, daars ‘n tyd om te werk en ‘n tyd om te chill
Voor die klok twaalf-uur slaan, die hickory dickory muis wil saam

Al die broeders en susters, ladies en misters, al die oomies en tannies, kieries en mammies
Lig die arms op hier kom amok
Stop die klok

Tiek
Tok
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop die klok

Tiek
Tok
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop die klok

Jamblik, ‘n visblik, ‘n drie oor drie
Ons is hier om te c'est la vie
Jamblik ‘n visblikke kan julle raai?
Tyd om die tiek tok terug te draai

Tiek
Tok
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop die klok

Tiek
Tok
Gooi die beat
Op die klok

Kan jy tiek?
Kan jy tok?
Uitfreak?
Stop die klok

Tyd loop uit

PUBLISHERS

Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other