En jou oë wat so vir my loer
Daar's niemand wat kom by my pa nie
Wys my jou lisensie voor ek dans met jou?
Voor jy my vir 'n draai vat
Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
So wys my jou lisensie voor jy dans met my
Dit lyk vir my jy weet hoe
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
Ek volg jou lyf ek volg jou spore
Jy laat my val en tel my op
En in jou oë raak ek verlore
Maar voor jy heeltemal te mak raak
Moet ek 'n laaste keer net seker maak
Wys my jou lisensie voor ek dans met jou
Voor jy my vir 'n draai vat Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
So wys my jou lisensie voor jy dans met my
Dit lyk vir my jy weet hoe
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy