LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

OE LA LA!

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Oe la la la la la la
Dis warm hier vanaand
Oe la la la la la
Ons vat hom van die hitte tot die ritme
Voel die beat tot in jou litte
Ek sien net vlamme, nee oo jitte
Oe la la la la la la
Jy's aan die brand vanaand
Oe la la la la la la
Ons het mos nou n rede om te lewe
Voel die beat tot in jou bene
Ons gaan vir oulaas nog tekere
Dan kan ons groet

WRITERS

Franja du Plessis

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist