LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die A.B.C Duet

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ons oumas het geleer die A en die B en die grote C
En die D en die E en die snaakse F

Ons kinders wil nou leer dat A in aap en A in baas
En die E in eer sal 'n nee leer
Net eenders klink vir ons
Net eenders klink vir ons

Koppies knik so knik, knik, knik
Handjies klap so klap, klap, klap
Lyfies buig so buig, buig, buig
Voetjies skop so skop, skop, skop

Ons oumas het geleer die I en die V en die wye W
Die X en die Y en die laaste Z

Ons kinders wil nou leer dat A in aap en A in bas
En die E in esel en die E in een
Net eenders klink vir ons
Net eenders klink vir ons

Die A en die B en die grote C
En die D en die E en die snaakse F

Ons kinders wil nou leer dat A in aap en A in baas
En die E in eer en die E in een
Net eenders klink vir ons
Net eenders klink vir ons

WRITERS

MEYER ELIZABETH, OOSTHUIZEN ELIZABETH

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist