Val in die lande, val om ons heen
Reën, reën as wolke kon ween
In die fleur van ons jare
Wil jy graag met my trou?
Val in die lande, val om ons heen
Reën, reën as wolke kon ween
Wil jy graag met my trou?
Val in die lande, val om ons heen
Reën, reën as wolke kon ween