LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Dorstyd

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Oom Jan sny koorrels op die land
Dis geel en lyk soos goud
Hy tel sy sente oor en oor
As hy die dorsmasjien hoor

Lekker sjakka sjakka doef
Ghwarra doef soef doef
Lekker sjakka sjakka doef soef doef
En die koring rol en die sakke word vol
En ons oompie glimlag breed

O Tiereta
O Tiereta
Dis dorstyd in die Boland en die koringkies lyk mooi
Aai die boere is so bly

Oom Jan sny koring op die land
Dis geel en lyk soos goud
Hy tel sy sente oor en oor
As hy die dorsmasjien hoor

Lekker sjakka sjakka doef
Ghwarra doef soef doef
Lekker sjakka sjakka doef soef doef
En die koring rol en die sakke word vol
En ons oompie glimlag breed

O Tiereta
O Tiereta
Dis dorstyd in die Boland en die koringkies lyk mooi
Aai die boere is so blye

O Tiereta
O Tiereta
Dis dorstyd in die Boland en die koringkies lyk mooi
Aai die boere is so blye

WRITERS

ANNA RUDOLPH

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other