LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Goliat

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Twee uur in die oggend het die mis verdwyn, die vyand het soos skadu's in die maan verskyn
My hart het geklop, want ek het geweet, dis oorlog
Soos Goliat wat troon en voor Dawid staan of Pretorius op sy knieë wat voor God moes gaan
Here, hier's 'n oormag wat hier voor my staan wat ookal gebeur, ek weet waarheen ek gaan

My vrou en my kinders is waarvoor ek veg die grond onder my voete is my volk se reg
My are is geweef in 'n koringland vir 'n oomblik sien ek weer hoe staan ons hand aan hand
Die dreun van die dromme wat my oor verdoof ek is nie meer bang nie, ek het net geloof
My hart klop in my keel ek wag vir die woord, dis oorlog

Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom

Siener het gesê as die ys gaan smelt met die inval in Europa deur die immigrant
Die Weste vir die Ooste teen sy wapens kant, die boere volke steier onder Baäl se hand
Die skrif is aan die muur en as jy wakker word ons volk is in die middel van 'n massa moord
Die helde wat ons was sal ons weer moet word, die tyd sal vir ons wys, dis oorlog

Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk

Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom

Laat Goliat kom, die Dawid binne my is reg vir hom siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom

Laat Goliat kom

WRITERS

BOTHA PHILIP, VORSTER JOHAN, CHRISTOPH KOTZE

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist