LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Blurred

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Selfde ding, net 'n heel ander dag ja sy lewe vir die liggies, sy kom uit in die nag
Altyd op 'n ander level wat het jy dan verwag sy't daai ding bra
Sy't daai vibe

Selfde ding, net 'n heel ander dag ja sy lewe vir die liggies, sy kom uit in die nag
Altyd op 'n ander level wat het jy dan verwag sy't daai ding bra
Sy't daai vibe

Sê
My my
Sê
My my
Sê
My my
Sê

My, sê my hoe, sê my nou, sê my waarnatoe en gou sê my is jou hart reg, is hy ready to go
Ek is op vol spoed maar jy vat dit slow
Blurred lines maar ek kan nie net vergeet van jou

Sê my hoe, sê my nou, sê my, sê sê my nou sê my hoe, sê my nou, is sy ready to go
Sê my hoe, sê my nou, sê my, sê sê my nou sê my, is sy ready to go, sê sê my nou

Sê sê sê sê
Sê sê sê my
Ja sê sê sê sê sê my
Sê my hoe ek
Jou moet doen
Sê my wat ek
Jou moet noem

Is jy ready to go ja, ek en jy nou ek's nta naked, al's nice and slow
Altyd rou en ek laat dit flow, nou's ons weer by die ploeg en die ding is aan die gang
Sit ek hierso by die bar ja almal dans nou weer voete aan die brand ja
Hierso kom die tyd in die aand so almal fokken fokken lekker dans, ja

Watch hoe doen ek dit baby sê my wat ek vir jou moet doen sê my waar ek jou moet kry
Gee my net 'n tyd en ek pull op daar en ons maak dinge weer gebeur
Soen haar aan die nek soen haar op die lippe, nou sit ons en drink 'n lekker klippe
Ey oe yes, o-o-o-o

Sê my
Wat ek moet doen
Oe sê my wat ek moet doen
Oe sê my wat ek moet doen
Oe sê my, o sê my, ja sê my

Sê
My my
Sê
My my
Sê
My my
Sê
My, sê my hoe, sê my nou, sê my, sê sê my nou sê my hoe, sê my nou, is sy ready to go
Sê my hoe, sê my nou, sê my, sê sê my nou sê my, is sy ready to go, sê sê my nou

WRITERS

Henru Ekkerd, Reece De Lange

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other