LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Hierdie Is Nie Liefde Nie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hierdie is nie liefde nie

Kyk hoe ek lyk
Is jy trots op jouself?
Voel jy soos ‘n groot man nou?
Seker pappa's trots op jou?
Voel jy soos ‘n groot man nou?

Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie

Is ek net ‘n grap vir jou, iets waarop jy kan trap?
'n Voordeur mat, ‘n donker gat, ‘n sak wat jy kan slat
Bloed wat spat, ‘n vuil vloer lap, verlep en in mekaar gevou
Voel jy soos ‘n groot man nou?
Jou pappa’s seker trots op jou

Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie

Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie

Nee dis nie ek nie dis jy
So cliché
Was jy ooit lief vir my?

Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie
Hierdie is nie liefde nie

WRITERS

Hunter Kennedy

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other