Jy hoef nie huis toe te gaan nie
(Jy hoef nie) Jy hoef nie huis toe te gaan nie (Huis toe te gaan nie)
Kerf 'n tattoo eerlik op die landskap
Ek was seker ek het iewers heen gehad om te gaan
Ja dit kannie veel beter as nou nie
Moenie vergeet om duime vas te hou nie
Jy hoef nie huis toe te gaan nie (Jy hoef nie)
Jy hoef nie huis toe te gaan nie (Huis toe te gaan nie)
In die groot boardinghuis in die hemel
Jy hoef nie huis toe te gaan nie
Maar as ek kon het ek daai brander gery
En dan sal iemand op die strand sê
Daai ou het deur sy lewe ge-cruise
Ek weet nie waar hy nou is nie
Laas het hy homself in die spieël gevloek
Ek weet nie waar's sy huis nie
Maar hier kan hy nie bly nie
Jy hoef nie huis toe te gaan nie (Jy hoef nie)
Jy hoef nie huis toe te gaan nie (Huis toe te gaan nie)
In die groot boardinghuis in die hemel
Jy hoef nie huis toe te gaan nie (Ek wil nie, nie, nie)

WRITERS
Hunter Kennedy, Jacobus Brink, Johan De Ridder, Richard Onraet