LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Gif Groen

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Sy dra groen. Gif groen.
Sy dra groen. Gif groen.
Met daal rok wil sy brommers lok. Gif groen.
Met daal rok wil sy brommers lok. Gif groen.

Soos n kat tussen rotte
Vang hul vas, eet hul oppe
Diep binne haar lokvallei
Sy is die aas. Sy is die baas
Met daal rok wil sy brommers lok

Sy dra groen. Gif groen
Sy dra groen. Gif groen

Groen mama, plat anna
Diep in die moeras onne klip en gras
Lekkie padda, gif mamba
Hou jou skerpioen, nes n sampioen

Klein is die sein, groot is die pyn
Amigdala
Ry die krokodil brein
Klein is die sein, groot is die pyn
Amigdala
Ry die krokodil brein

Sy dra groen. Gif groen
Met daai rok wil sy brommers lok. Gif groen

Klein is die sein, groot is die pyn
Amigdala
Ry die krokodil brein
Lekkie padda, gif mamba
Hou jou skerpioen, nes n sampioen

Sy dra groen. Gif groen
Sy dra groen. Gif groen
Sy dra groen. Gif groen
Sy dra groen. Gif groen

PUBLISHERS

Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other