LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die Drie Varkies

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Die Drie varkies - Jakkie Louw
Wel die eerste varkie was hiepie rock star
Gepermde hare met ’n pink kitaar
Toe een mooi dag kom die wolf aangestap
Hy hoor sy klop…kap kap kap
As jy aanhou raas gaan ek jou huis af blaas
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken
Hy Raas ,hy blaas hy blaas sy huis om
Hy raas hy blaas , hy blaas sy huis om

Die tweede was ’n regte Gen Z

Hyt nooi geluister na sy ouers nie
Een mooi dag terwyl hy dromme hard slat
Daar kom die wolf..kap kap kap

Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken
Hy Raas ,hy blaas hy blaas sy huis om
Hy raas hy blaas , hy blaas sy huis om

Wel Die derde Varkie was die baskitaar speler. Daar was vibes in Garage toe die wolf klop aan die deure. Die varkie band slaan die deur groot oop. Die musiek blaas die wolf onderstebo. Die wolf skrik so groot!
Vat so jou varkie vreter!!

Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken
Varkie laat my in
Varkie laat my in
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie ken ken

WRITERS

Jacob Mynhardt

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist