LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Koekie-Loekie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie, Koekie

Ouens gaan mal as hulle Koekie sien
Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai
Elke keer maak sy so 'n Kaapse draai
O meisie skut dit skut skut los daai lyfie

Koekie Koekie meisie ja jy het dit
Koekie Koekie meisie ja jy het dit

Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Die meisies raak jaloers as hulle Koekie sien
Rooie lippies haartjies opgetoffie
Haar ma het haar geleer sy moet nooit skaam wees nie
Want sy het dit van haar kop tot tone

Koekie Koekie meisie ja jy het dit
Koekie Koekie meisie ja jy het dit

Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Koekie is 'n meisie van die Kaap
Wat hou van partie en nooit gaan slaap
Die manne wil hulle almal hê
Want sy's mooier as 'n mes

Sy skud haar lyfie hier en daar en maak die meisies almal naar
Sy is so pragtig almal sê dit
Want daai meisie ja sy het dit

Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie Koekie koeke loekie
Willie ophou rookie dra 'n stywe broekie

Koekie Koekie meisie ja jy het dit
Koekie Koekie daai meisie ja sy het dit het dit

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist