LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Brakke Van Turrfontein

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Daar's 'n hele spul brakke in Turffontein
Daar's 'n hele spul brakke van groot tot klein
Rooies en bondtes, daar is alles wat 'n hond is, daar's 'n hele spul brakke in Turffontein

Dis 'n naarheid as daardie spul brakke tjank
Ja die wêreld gee antwoord aan daardie klank
Van die rooies, die bondtes, van net alles wat 'n hond is, van die hele spul brakke in Turffontein

Net soos ek diep slaap, en drome my toe sak
Dan blaf daar weer hier voor my deur
So waarlik weer 'n brak

Nou as daardie spul brakke my rus verstoor
Gaan ek hulle so wragtie die lot vermoor
Al die rooies, die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, ja die hele spul brakke van Turffontein

Ja net soos ek diep slaap, en drome my toe sak
Dan blaf daar weer hier voor my deur
So waarlik weer 'n brak

Dis 'n naarheid as daardie spul brakke tjank
Ja die wêreld gee antwoord op daardie klank
Van die rooies, die bondtes, van net alles wat 'n hond is, van die hele spul brakke in Turffontein

Nou as daardie spul brakke my rus verstoor
Gaan ek hulle so wragtie die lot vermoor
Al die rooies, die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, ja die hele spul brakke van Turffontein

Daar's 'n hele spul brakke in Turffontein
Daar's 'n hele spul brakke van groot tot klein
Rooies en bondtes, ja net alles wat 'n hond is, daar's 'n hele spul brakke in Turffontein

Nou as daardie spul brakke my rus verstoor
Gaan ek hulle so wragtie die lot vermoor
Al die rooies, die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, ja die hele spul brakke in Turffontein
Al die rooies, die bondtes, ja net alles wat 'n hond is
Ja die hele spul brakke in Turffontein

WRITERS

PRETORIUS DANIE

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other