LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Ek Het Probeer Freestyle

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek het my alles gegee but jy was nog nooit daar vir my
Ek het gesien dat jy raak distant het gedog jy was okay
Was n sucker vir jou liefde but handle my soos n slave
Al die cheating was persistent but nogsteeds gee jy my die blame
Nou het ek my kop binne my hand en ek het trane in my oë
Volgens my was jy Miss Perfect ek het altyd in jou geglo
Al my liefde vjo gegee but jy't dit gegooi binne in my gesig
Jou protect van al my demons but jyt verkies dat j gahn vlug
My hart in jou hand geplaas but jy't dit geskeer en aanbeweeg
Besluite was gemaak en nou is dit tyd jy met dit leef
Altyd was ek daar ek het jou altyd ondersteun
Ons twee saam was perfect but ek was altyd die probleem
Jy was alles altyd het ek jou getreat soos n queen
Jy was kalm baby jy was die girl van my dream
Ek was mal oor jou baby jy was bedoel vir my
Ek het pyn in my hart in but nou is die gevoel verby

Uh
Ek het probeer, ek het probeer uh
Ek was geskeer,ek was geskeer uuh
Ek het probeer, ek het probeer Uh
Yeah yea yeaah mmmmmmuh

WRITERS

James Witbooi

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Coarse Language

From This Artist