LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyrics
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie, dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe?
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe, dit weet jy goed

Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie, dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe?
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe, dit weet jy goed

Nou is die tyd, moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hand neem dit nou
Hier is my hart net vir jou

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie, dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe?
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe, liefling jy weet

PUBLISHERS

Lyrics © SCHUBERT MUSIC PUBLISHING INC.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other