LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Alles

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
‘n Sexy soos tien sê sy vir my
Wie is jy, ek’s die Baywatch model today
Soos ‘n lighuis wat waarsku gaan ek voort
Ek's die Hof in my speedo ek red jou in nood
En ek sê, my skat kom lê

Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en
Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye, die tye saam met jou

Sy sê staan op ek’s die kommendant
Van hierdie storie, hierdie sprokies land
En ek is die troep wat net wil veg
Vir haar liefde en ek staan opreg
En ek sê, my skat kom lê

Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en
Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye, die tye saam met jou

Soms is die speel verby
Soos die boogeyman gaan jy my kry
Maar alles klop in my keel
Soos Alice maak jy als weer heel

Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en
Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye, die tye saam met jou

Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye saam en olie vat vir jou is en
Alles, alles oor jou, alles oor jou
En ek dink aan die tye, die tye saam met jou

WRITERS

Gerald Marks, Seymour Simons

PUBLISHERS

Lyrics © MARLONG MUSIC CORP.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other