LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Hartklop

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hartklop

Ek voel jou vuur brand hier binne my
'n Kombers van Winter
Jou liefde is my vlam
Jou liefde is my hartklop

Ek proe jou gevaar wat my hart verlei
'n Dors wat nie wil kwyn
Jou liefde is my water
Jou liefde is my hartklop

Ek sien jou lig wat so helder skyn
Wat my oe verblind
Jou liefde is my hawe
Jou liefde is my hartklop

Ek drink jou woorde wat net val soos reen
'n Boek van ons verhaal
Jou liefde is my storie
Jou liefde is my hartklop

Ek sal soek deur storms
Ek sal soek deur reen
Skreeu jou naam in stilte
Ek weet jy's die een
Hoor jy my nie roep
Jou liefde is my hartklop

Sal jy soek deur storms
Sal jy soek deur reen
Skreeu my naam in stilte
Weet jy ek's die een
Antwoord op my roep
Jou liefde is my hartklop, is my hartklop

Ek ruik die geure van 'n huis wat was
Die kamers leeg en koud
Jou liefde is my mure
Jou liefde is my hartklop

Ek hoor jou drome in ons melodie
Die versies nou verlore
Jou liefde is die einde
Jou liefde is my hartklop

WRITERS

JOLANDA BECKER

PUBLISHERS

Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other