LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Eerste Lig

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Stil die nag
Hoe stiller ek kan wees
Hoe beter hoor ek
Dis weggesteek in al die lig
Alewig oppad na jou toe terug

Gee my vrede
Gee my net 'n kans
Ek mis die wonder
As ek kan onthou
Waarheen dit is
Ek dink ek kan onthou
Waarheen dit is

Roep maar as jy wonder
Dan loop Ons saam onder sterre
Sien jy dalk 'n eerste keer die Lig
Jy vra jou hele lewe
En as jy eendag stil raak
As jy kan onthou wie jy is
Wie jy is

Kan dit wees
Die stilte wat rus oor hierdie aarde
Deesdae is selfs die nagte lig
Elke jaar opsoek na ewewig
En jy sê soek My dan
Soek My dan

Roep maar as jy wonder
Dan loop Ons saam onder sterre
Sien jy dalk 'n eerste keer die Lig
Jy vra jou hele lewe
En as jy eendag stil raak
As jy kan onthou wie jy is
Wie jy is

Vir jare wou ek weet wat dit is
En in 'n oomblik
Weet ek hoe mooi is Lig
Wat in jou en in my
En in ons is

WRITERS

Jacques de Villiers

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

Coarse Language

From This Artist