LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Bella Italia

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Dit voel vir my soos gister, ons het sorgvry rondegedwaal
Die duiwe het kom kos soek toe ons moeg die markplein haal
Jy het koud gekry, kom skuil hier diep in my ou jas
Ons was verlief en jonk in ou Milan

Vir my was jy die mooiste prent in elke galery
Leonardo kon wat my betref sy Mona Lisa kry
Italia was die mooiste plek en jy die mooiste vrou
Ek was so verlief op jou

Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal
Bella Italia
Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak
Bella Italia

Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink
Ek is lief vir jou
Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam
Bella Italia
Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag
Bella Italia

Die jare het verby gevlieg, dit bly 'n mooi verhaal
Onhou jy nog die straatjies en die groot ou katedraal?
Die pizzas van die straatkafee, die vissersdorp hier by die see?
Die kuns van Michaelangelo?

Vir my was jy die mooiste prent in elke galery
Leonardo kon wat my betref sy Mona Lisa kry
Italia was die mooiste plek en jy die mooiste vrou
En ek was so verlief op jou

Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal
Bella Italia
Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak
Bella Italia

Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink
Ek is lief vir jou
Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam
Bella Italia
Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag
Bella Italia

Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal
Bella Italia
Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak
Bella Italia

Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink
Ek is lief vir jou
Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam
Bella Italia
Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag
Bella Italia
Bella Italia

WRITERS

Blackwood, Jack White, Jurie Els

PUBLISHERS

Lyrics © APM MUSIC ASSOCIATED PRODUCTION MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist