Maak oop jou hart, laat die liefdesvlam jou brand
As ons mekaar kan bystaan
Is daar soveel wat ons saam kan deel
En ek sal altyd kyk na jou
My liefling as ek jou vashou
Ons twee dans 'n liefdesdans
Jy ken my hartsgeheime en jy ken my hart
'n Mens kry net soveel kanse
Laat ons hulle nooit verspeel
En ek sal altyd kyk na jou
Liefling as ek jou vashou
Ons twee dans 'n liefdesdans
En ek sal altyd kyk na jou
Liefling as ek jou vashou
Ons twee dans 'n liefdesdans
Kyk na my en gee my net 'n kans