Of ek jou dan nog nooit vergeet het?
Net asof almal reeds geweet het
Dit sal vir my onmoontlik wees
Jy kom weer terug en word weer myne
Ek wil by daardie herontmoeting
Die liefde in jou oë lees, mmm
En waarom fluister ek jou naam nog?
Ag waarom fluister ek jou naam tog?
Ek dink ek het jou klaar verloor
Waarom fluister ek jou naam nog?
Het ek jou liewer nooit ontmoet nie
Was daar geen seerkry of verdriet
Besluit om my maar te vertel nie?
Die hele saak aan my gestel nie?
Sodat ons saam daaroor kon praat?
Gesê dat jy nooit terug sou kom nie?
Omdat ons tydjie saam verby was
En dat jy my moes agerlaat
Maar waarom fluister ek jou naam nog?
Ag waarom fluister ek jou naam tog?
Ek dink ek het jou klaar verloor
Waarom fluister ek jou naam nog?
Het ek jou liewer nooit geken nie
Was daar geen seerkry of verdriet
Het ek jou liewer nooit geken nie
Was daar geen seerkry of verdriet