Jy kyk my in die oë terwyl
Jy als vir lensiesop verruil
Jy kyk my in die oë terwyl
Jy als vir lensiesop verruil
Jy kyk my in die oë terwyl
Jy als vir lensiesop verruil
Ons almal weef ons planne
Met slotte en met grendels
Jou mond sal jy verby praat
Want daar's iets wat jy sal mis
Soos jy my vat in die gesig