LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Backbone (feat. Ricky H)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy act ook soos n nigga met n backbone
Kom ek laat die niggas duck vir my Mac flow
Voel soos n pastor op die mic nou kan ek kerk hou
Ek het al my bloody brothers innie Westcoast
Ja kom ek wys die niggas hoe n man jump op my track
Sit met my voet op die paddle no slack
Kom ek doen dit vir myself want almal doen dit vir n plek
Ek laat fake niggas dodge vir die bullets in my bek

Fokol backbone maar hy wil ook bek maak
Ek's op my hustle brotherman ek smaak stacks maak
Soek kak ek het broesse wat jou sal vrek maak
Nie van dieselfde plek maar almal vannie Weskaap
Dis n volmaan en dit skyn deur n wolk
Gister was ek wolf vandag is ek weerwolf
Deesdae maak ek my eie paaie haters gaan heeltyd geïrriteerd word

Ek het n paar squiky flows wat niggas trug laat staan
Jy moet weet my ou om te hate gaan jou niks baat
Jy's n ongewerwelde sonder ruggraat
If you talk behind my back gee jy maar net my rug raad
Motherfuckers weet ek het die juice
Shots wat reën ek hoop jy's bulletproof
Speel oop kaarte nigga speak your truth
Never be a pussy in the booth

My swag bly drip iemand kry n mop
Ek het landela innie baai gister 8oclock
Issie eens van hier nie maar ek run die block
My spirit animal is n dala rot
Fake naaiers beter hulle bek hou
Want julle cap te lank soos Jack Parrow
Die rappers weet dat my pen kan verander
As hulle kak soek word dit n plunger

Jy act ook soos n nigga met n backbone
Kom ek laat die niggas duck vir my Mac flow
Voel soos na pastor oppie mic nou kan ek kerk hou
Ek het al my bloody brothers innie Westcoast
Fokol backbone maar hy wil ook bek maak
Ek's op my hustle brotherman ek smaak stacks maak
Soek kak ek het broesse wat jou sal vrek maak
Nie van dieselfde plek maar almal vannie Weskaap
Jy act ook soos n nigga met n backbone
Kom ek laat die niggas duck vir my Mac flow
Voel soos n pastor oppie mic nou kan ek kerk hou
Ek het al my bloody brothers innie Westcoast

WRITERS

Kenthann De Koker, Frederico Heynse

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Race and ethnicity